Zoutpansberger
News

Brande en koue los spoor van verwoesting

By Andries van Zyl • 11 July 2024
Brande en koue los spoor van verwoesting

Hierdie was sekerlik een van die slegste weke in 'n lang tyd om 'n boer in Suid-Afrika te wees. Landswyd het talle boere massiewe skade gehad met swartryp, en asof dit nie erg genoeg was nie, is die rypskade opgevolg deur verwoestende ...

Hierdie was sekerlik een van die slegste weke in 'n lang tyd om 'n boer in Suid-Afrika te wees. Landswyd het talle boere massiewe skade gehad met swartryp, en asof dit nie erg genoeg was nie, is die rypskade opgevolg deur verwoestende brande. Ook die Soutpansberg is nie gespaar nie.

"Sedert die naweek beveg ons ook verskeie vure in die Levubu-omgewing. Die huidige weersomstandighede is uiters bevorderlik vir die verspreiding van wegholveldbrande en mense moet asseblief versigtig wees,"...

Read more on our website