Zoutpansberger
News

Buffel gaffel bekende sakeman

By Andries van Zyl • 7 June 2024
Buffel gaffel bekende sakeman

Alhoewel hy later sekerlik 'n goeie kampvuurstorie daaroor sal kan vertel, is die 70-jarige Coenie Burger van Louis Trichardt net dankbaar hy kon redelik ongeskonde wegstap van 'n buffelaanval wat Vrydagmiddag, 31 Mei, so byna sy lewe ...

Alhoewel hy later sekerlik 'n goeie kampvuurstorie daaroor sal kan vertel, is die 70-jarige Coenie Burger van Louis Trichardt net dankbaar hy kon redelik ongeskonde wegstap van 'n buffelaanval wat Vrydagmiddag, 31 Mei, so byna sy lewe geëis het

Coenie-hulle was dié betrokke dag omstreeks 14:00 besig om 'n vriend in die Malaladrift-omgewing noord van die Soutpansberg te help om buffels van een kamp na 'n ander te skuif.

Terwyl hulle besig was om van die buffels af te laai, was ee...

Read more on our website