Die Louis Trichardt Rugbyklub se jaarlikse Conway Rugbydag het afgelope naweek het weereens nie teleurgestel nie, veral vir die tuisskare, met al drie die dorp se spanne wat as oorwinnaars uit die stryd tree.
Saterdag, 28 Maart, se spel is gekenmerk deur 'n goeie opkoms, met plaaslike rugbyliefhebbers wat kom wys het waar hulle lojaliteit lĂȘ. In die eerste wedstryd van die dag het Louis Trichardt se derde span teen die Northern Warriors van Phalaborwa te staan gekom. Louis Trichardt st...