Zoutpansberger
Sport

Conway Rugbydag beloof weer ’n fees van rugby

Aksiebelaaide wedstryde en die hoofstryd teen Zimbabwe

By Andries van Zyl • 26 March 2026
Conway Rugbydag beloof weer ’n fees van rugby

Die Louis Trichardt Rugbyklub bied Saterdag, 28 Maart, hul Conway Rugbydag aan met opwindende klubrugby en verskeie stalletjies. Toegang is R40 per voertuig en R10 per voetganger.

Buiten vir die lekker klubrugby op die spyskaart tydens die Louis Trichardt Rugbyklub se gewilde jaarlikse Conway Rugbydag eerskomende Saterdag, 28 Maart, sal daar ook heelwat stalletjies en ’n feestelike atmosfeer vir rugby ondersteuners wees.

Stalletjies die dag sluit in The Lunch Box, heerlike Indiese kos soos samoosas, Jean’s Baked Goods (filet-sosaties en stokworse), ’n speelgoedstalletjie vir die jongklomp, asook Field & Stream en Just Curious. Whispering Phoenix sal ook daar ...

Read more on our website