Zoutpansberger
News

Oud-elektrisiën van streek oorlede

Oom Corrie van Tonder sterf op 90

By Andries van Zyl • 27 November 2025
Oud-elektrisiën van streek oorlede

Oom Corrie van Tonder, 'n bekende Louis Trichardt sakeman en eienaar van Corrie’s Elektries, is op 90-jarige ouderdom in Standerton oorlede. Hy word oorleef deur sy vrou, vyf kinders en tien kleinkinders. Sy roudiens vind Saterdag, 29 November, in Standerton plaas.

‘n Bekende in plaaslike besigheidsgeledere op Louis Trichardt en oud-inwoner, oom Corrie van Tonder, is Vrydag, 21 November, in Standerton in die ouderdom van 90 jaar oorlede.

“Hy het ‘n goeie lewe gehad,” het sy vrou Bets gesê.

Oom Corrie sal onthou word as die eienaar van Corrie’s Elektries, wat hy vanaf 1990 tot Oktober 2014 op Louis Trichardt bedryf het. Voor dit was hy ook saam met oorlede Ado en Adri Botha ‘n direkteur van LAC Dienste.

Nadat hy sy besigheid in 2014 ges...

Read more on our website