Zoutpansberger
News

Daleen veg dapper stryd teen nierversaking - publiek kan help

By Pétria de Vaal • 19 July 2024
Daleen veg dapper stryd teen nierversaking - publiek kan help

"Dit is 'n wonderwerk dat ek nog leef," sê Daleen Venter van Louis Trichardt wat tans slegs 6% van die gebruik van haar niere oor het.

"Dit is 'n wonderwerk dat ek nog leef," sê Daleen Venter van Louis Trichardt wat tans slegs 6% van die gebruik van haar niere oor het.

Daleen vertel dat 'n gewone oogtoets by Sanrie du Plessis van SpecSavers uitgeloop het op besoeke aan dokters – op Sanrie se aanbeveling. "Ek kan haar nie genoeg bedank nie!" sê Daleen.

Op 15 Desember 2017, op die ouderdom van 42 jaar, is Daleen met nierversaking gediagnoseer. Haar nierfunksie was toe reeds slegs 28%. "Ek het hoë bloeddruk gehad...

Read more on our website