Zoutpansberger
News

Danie Coetzee sterf weens hartkomplikasies

By Andries van Zyl • 4 September 2025
Danie Coetzee sterf weens hartkomplikasies

Danie Coetzee van Louis Trichardt is op 59-jarige ouderdom oorlede na hartkomplikasies. Hy sal onthou word vir sy jarelange verbintenis met Micropas Engineering en later Trip D Engineering. 'n Roudiens vind Vrydag, 5 September, plaas en hy word oorleef deur sy vrou, kinders en kleinkinders.

Familie en vriende het Maandag, 1 September, met hartseer afskeid geneem van Danie Coetzee van Louis Trichardt, wat in die ouderdom van 59 jaar oorlede is. Hy was die voorafgaande twee weke in die Polokwane Provinsiale Hospitaal weens hartkomplikasies.

Danie, gebore op 15 Maart 1966, het in 1995 na Louis Trichardt verhuis. Hy sal onthou word vir sy jarelange verbintenis met Micropas Engineering waar hy gewerk het, en die afgelope paar jaar by Trip D Engineering.

'n Roudiens vir ...

Read more on our website