Zoutpansberger
Opinion

Dankie dat julle my in julle lewens toegelaat het

Van donkerkamer na nuusredakteur: 33 jaar van stories vertel

By Andries van Zyl • 22 December 2025
Dankie dat julle my in julle lewens toegelaat het

Andries van Zyl vertel hoe hy as 'n jong man ná weermagdiens onverwags 'n loopbaan by die Zoutpansberger begin het. Hy beskryf die uitdagings en unieke ervarings in die donkerkamer en produksie-afdeling, en hoe joernalistiek 'n leefwyse geword het. Hy deel sy trots vir die streek en sy mense, en sy hartseer oor die sluiting van die koerant ná byna 33 jaar.

Dit voel soos gister toe ek nog op die skoolbanke gesit het en kort daarna, in 1992, moes aanmeld vir my verpligte militêre diensplig. Die weermag was vir my lekker en ek het selfs ’n permanente loopbaan daarin oorweeg toe dit by uitklaar kom. Dit was toe dat my majoor vir my gesê het ek moet mooi dink, want daar kom groot politieke veranderinge in die land en ek sou beslis nie in die nuwe weermag aanpas nie.

So, wat maak ’n jong laaitie van 19 of 20 jaar, met geen plan van aksie ten op...

Read more on our website