Zoutpansberger
News

Dave pak genadelose Dorslandtrekstap aan ten bate van DBV

By Andries van Zyl • 24 January 2025
Dave pak genadelose Dorslandtrekstap aan ten bate van DBV

Plaaslike avonturier Dave van Graan is weer aan die stap, maar dié keer het hy sekerlik sy moeilikste staptog nog aangepak toe hy besluit het om 'n amper 1,400 km deel van die oorspronklike Dorslandtrekkers se roete deur Namibië ...

Plaaslike avonturier Dave van Graan is weer aan die stap, maar dié keer het hy sekerlik sy moeilikste staptog nog aangepak toe hy besluit het om 'n amper 1,400 km deel van die oorspronklike Dorslandtrekkers se roete deur Namibië te stap.

Read more on our website