Zoutpansberger
History

Die “ander” Soutpansberg-koerant

Die Soutpansberg Herald se kort, dog intense, bestaan

By Anton van Zyl • 18 February 2026
Die “ander” Soutpansberg-koerant

'n Vrag ou koerante, insluitend die eerste en laaste uitgawes van die Soutpansberg Herald, bied 'n unieke blik op die streek se geskiedenis. Hierdie waardevolle versameling, nou gedigitaliseer, onthul gebeure, advertensies en die ontwikkeling van plaaslike media oor dekades heen.

‘n Leser het einde 2025 ‘n vrag ou koerante by die Zoutpansberger se kantore afgelaai. Hierdie skatkis het feitlik elke uitgawe van die Zoutpansberger sedert Januarie 1985 bevat. Tussenin was daar egter ook ‘n paar ander koerante, onder meer die eerste en laaste uitgawe van die Soutpansberg Herald, wat in 1983 sy verskyning gemaak het.

Die versameling, wat deur mnr. Dopper Kruger geskenk is, is van onskatbare waarde. Alhoewel die Zoutpansberger self ‘...

Read more on our website