Zoutpansberger
News

Die slote is vir water en die skade sal herstel word, sê Vhembe

By Andries van Zyl • 20 June 2025
Die slote is vir water en die skade sal herstel word, sê Vhembe

Vir die afgelope paar weke is sommige inwoners van Louis Trichardt stomgeslaan gelaat weens grootskaalse uitgrawings van hulle sypaadjies in onder meer President-, Ruh-, Kruger- en Rivierstraat.

Vir die afgelope paar weke is sommige inwoners van Louis Trichardt stomgeslaan gelaat weens grootskaalse uitgrawings van hulle sypaadjies in onder meer President-, Ruh-, Kruger- en Rivierstraat.

Een van hulle is mnr. Freddie de Swardt, wat op die hoek van President- en Ruhstraat woon. Hy het verduidelik dat die munisipaliteit 'n paar jaar gelede 'n boorgat in die veld oorkant sy huis gesink het. Dit was tydens 'n tyd van erge droogte, toe daar kommer was oor die lae watervlak van die A...

Read more on our website