Zoutpansberger
Opinion

Die Zoutpansberger was die gesogte koerant van rekord gewees

Van kantoor-oorslaap tot krieket-passie

By Hannes Lee • 22 December 2025
Die Zoutpansberger was die gesogte koerant van rekord gewees

Hannes Lee skryf oor die Zoutpansberger se sluiting en die koerant se diep invloed op sy lewe, van kinderjare-avonture by die kantoor tot vakansiewerk en krieketbetrokkenheid. Hy beskryf die koerant as 'n dienaar van die gemeenskap wat die dorp se oë en ore was, maar nou is dit 'n slagoffer van stygende koste en die digitale era.

Dit is eienaardig om te dink dat die Zoutpansberger toemaak. Net soos sesjarige Suid-Afrikanertjies nie weet wat dit beteken om nié rugby-wêreldkampioene te wees nie, weet ek ook nie hoe dit is dat daar nie iets soos ‘n Zoutpansberger bestaan nie. Want vir my was dit iets wat altyd daar was. ‘n Konstante. ‘n Vaste verwysingspunt.

Natuurlik het dit baie daarmee te doen gehad dat my pa 30 jaar lank by Zoutnet BK gewerk het. Die koerant was in ons huis, en in ‘n groot mat...

Read more on our website