Oud-prokureur André Naude vertel dat daar altyd ’n Zoutpansberger iewers prominent in hulle huis was, of by sy praktyk, Coxwell, Steyn, Vise en Naude. “Die Zoutpansberger was soos my kamermaat,” skryf hy in ‘n huldeblyk aan die koerant.
In die huldeblyk dink hy terug aan die dae toe Johann Koerant die Zoutpansberger begin het – ’n proses waarby hy betrokke was – en ook hoe hy betrokke was by die kontrakte toe Johann die koerant later aan Anton van Zyl sou verk...