Zoutpansberger
News

Diefstalle lei tot bloedbad

By Andries van Zyl • 16 August 2024
Diefstalle lei tot bloedbad

Twee sekuriteitswagte en twee vermeende koperdiewe was teen druktyd steeds in polisie-aanhouding ná 'n bloedige konfrontasie tussen die twee partye in die nuwe ontwikkeling van erwe suid van Pretoriusstraat in Louis Trichardt. Een man...

Twee sekuriteitswagte en twee vermeende koperdiewe was teen druktyd steeds in polisie-aanhouding ná 'n bloedige konfrontasie tussen die twee partye in die nuwe ontwikkeling van erwe suid van Pretoriusstraat in Louis Trichardt. Een man is in die konfrontasie doodgeskiet en 'n tweede gewond.

In die vorige twee uitgawes van die Zoutpansberger is oor hierdie ontwikkeling van 700 nuwe erwe berig, maar vir al die verkeerde redes. Tot op hede het die Makhado Munisipaliteit al R25 mil...

Read more on our website