Zoutpansberger
News

Donasie van komberse en matrasse laat kinders se harte warm klop

By Andries van Zyl • 5 June 2025
Donasie van komberse en matrasse laat kinders se harte warm klop

Die reaksie op die onlangse hulpkreet van die Green Leaves Academic Wellness Centre op Louis Trichardt vir 'n skenking van komberse en matrasse was weereens bewys daarvan dat ons steeds in 'n "omgee-samelewing" woon.

Die Green Leaves Academic Wellness Centre akkommodeer onder meer kinders met outisme en het die afgelope paar maande goeie groei getoon, danksy 'n gemeenskap wat hul gewig vierkantig agter die sentrum en personeel ingegooi het. Die vinnige groei het egter ook teen 'n prys ...

Read more on our website