Zoutpansberger
Sport

Dorp geniet Saterdag tuisveld-voordeel teen Noordelikes

By Andries van Zyl • 21 June 2024
Dorp geniet Saterdag tuisveld-voordeel teen Noordelikes

Die Louis Trichardt Rugbyklub sal eerskomende Saterdag, 22 Junie, weer gasheer speel vir die volgende ronde provinsiale ligawedstryde, met die dorp se spanne wat tuisveld-voordeel sal geniet teen Noordelikes Rugbyklub van Polokwane.

Louis Trichardt se derdes sal om 15:00 op die veld draf teen Noordelikes 3, gevolg deur die twee klubs se tweedespanne se wedstryd wat om 16:30 sal begin. Die hoofwedstryd die dag tussen Louis Trichardt 1 en Noordelikes 1 sal om 18:00 afskop.

Soos ge...

Read more on our website