Zoutpansberger
Sport

Dorp geniet Saterdag tuisveld-voordeel teen Potties

By Andries van Zyl • 24 May 2024
Dorp geniet Saterdag tuisveld-voordeel teen Potties

Met Louis Trichardt wat tans kookwater rugby speel in die provinsiale rugbyliga is lekker hardlooprugby weer op die spyskaart tydens die Louis Trichardt Rugbyklub se volgende ronde ligawedstryde eerskomende Saterdag, 25 Mei.

Louis Trichardt sal weer tuisveld-voordeel geniet wanneer al drie die dorp se spanne teen Potties sal uitdraf. Om 15:00 sal die twee dorpe se derdespanne mekaar aanvat, waarna Louis Trichardt 2 en Potties 2 om 16:30 mekaar die stryd sal aansĂȘ. Die hoofwedstryd van ...

Read more on our website