Zoutpansberger
Sport

Dorp oor eerste hekkie in Gold Cup

By Andries van Zyl • 4 October 2025
Dorp oor eerste hekkie in Gold Cup

Louis Trichardt het in hul openingswedstryd te staan gekom teen die Welkom Rugbyklub in Welkom.

Die vreugdevure het Saterdagaand hoog gebrand vir plaaslike rugby-ondersteuners, nie net oor die Springbokke se oortuigende oorwinning oor Argentinië nie, maar ook oor Louis Trichardt se eerste span se oorwinning in hul openingswedstryd van SA Rugby se Pick n Pay Gold Cup-reeks.

Louis Trichardt het in hul openingswedstryd te staan gekom teen die Welkom Rugbyklub in Welkom. Vir Louis Trichardt was dit ’n nuwe ervaring, aangesien hulle nog nooit voorheen teen die manne van die Noord-Vryst...

Read more on our website