Zoutpansberger
Sport

Dorp Saterdag in eerste Castle Lager-stryd

By Andries van Zyl • 14 February 2025
Dorp Saterdag in eerste Castle Lager-stryd

Louis Trichardt se rugbymanne kom Saterdag, 15 Februarie, in hulle eerste Castle Lager Superliga-wedstryd te staan wanneer hulle tuisveldvoordeel sal geniet teen Sibanye-Stillwater.

Louis Trichardt se rugbymanne kom Saterdag, 15 Februarie, in hulle eerste Castle Lager Superliga-wedstryd te staan wanneer hulle tuisveldvoordeel sal geniet teen Sibanye-Stillwater.

Louis Trichardt en Sibanye-Stillwater se tweede spanne se wedstryd skop om 10:30 af, gevolg deur die hoofwedstryd tussen die eerstes om 12:00. Toegang beloop R30 per voertuig.

Vir diƩ wat graag die wedstryde in die Castle Lager Superliga wil volg, maar nie die wedstryde kan bywoon nie, is daar goeie ...

Read more on our website