Zoutpansberger
Sport

Dorp se rugbymanne deur na eindstryd met onoorwonne rekord

By Andries van Zyl • 6 September 2024
Dorp se rugbymanne deur na eindstryd met onoorwonne rekord

Die tafel is gedek vir 'n opwindende einde van die provinsiale rugbyliga, met al drie Louis Trichardt se rugbyspanne wat deurdring na die eindstryd. Die dorp se eerste en tweede span se pad na die eindstryd was 'n onoorwonne segetog, n...

Die tafel is gedek vir 'n opwindende einde van die provinsiale rugbyliga, met al drie Louis Trichardt se rugbyspanne wat deurdring na die eindstryd. Die dorp se eerste en tweede span se pad na die eindstryd was 'n onoorwonne segetog, nadat hulle die afgelope naweek ook met hulle eweknieƫ van onderskeidelik Noordelikes en Musina afgereken het.

Louis Trichardt het Saterdag, 31 Augustus, tuisveldvoordeel geniet tydens die halfeindstryd, met die dorp se eerstes wat hulle kragmeting teen No...

Read more on our website