Zoutpansberger
News

Drie 'engele' gee vir oom Willie tweede kans in lewe

By Andries van Zyl • 8 February 2024
Drie 'engele' gee vir oom Willie tweede kans in lewe

Agtien jaar gelede het die 72-jarige oom Willie de Beer van Louis Trichardt se lewe onherroeplik verander toe hy sy been net bokant die linkerknie verloor het en nou, vir die eerste keer in jare, is hy opgewonde om dalk weer redelik normaal en son...

Agtien jaar gelede het die 72-jarige oom Willie de Beer van Louis Trichardt se lewe onherroeplik verander toe hy sy been net bokant die linkerknie verloor het en nou, vir die eerste keer in jare, is hy opgewonde om dalk weer redelik normaal en sonder die hulp van krukke te kan loop.

Oom Willie is 37 jaar gelede met terminale arteriosklerose gediagnoseer, wat daartoe gelei het dat sy linkerbeen 18 jaar gelede bokant die knie geamputeer moes word. Kort daarna het hy 'n kunsbeen via 'n st...

Read more on our website