Zoutpansberger
Sport

Duiwe klok vinnige tye terug vanaf Rustenburg

By Andries van Zyl • 21 June 2024
Duiwe klok vinnige tye terug vanaf Rustenburg

Lede van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs op Louis Trichardt het die afgelope naweek deelgeneem aan hulle derde wedvlug van die seisoen, met hulle duiwe wat Saterdag gekompeteer het vanaf Rustenburg oor 'n afstand van 39...

Lede van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs op Louis Trichardt het die afgelope naweek deelgeneem aan hulle derde wedvlug van die seisoen, met hulle duiwe wat Saterdag gekompeteer het vanaf Rustenburg oor 'n afstand van 398 km. 'n Ligte suid-westelike wind het die duiwe lekker aangehelp en daartoe bygedra dat die duiwe vroeg tuis was met 'n gemiddelde spoed van ongeveer 1,450 meter per minuut.

In die jaaroudwedvlug is 114 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste 20 ple...

Read more on our website