Duiweboere in die Noordstreek se duiwe het die afgelope naweek aan hulle vierde ronde wedvlugte deelgeneem met 'n tweede groep wedvlugte vanaf Rustenburg oor 400 km.
"Die weertoestande was gunstig vir die duiwe en die wedvlugte is gevlieg in koel weer met 'n wind wat gewaai het van Rustenburg na Louis Trichardt. Die duiwe het dan ook die vinnigste spoed vir die seisoen behaal, met 'n gemiddelde spoed van 1,435 meter per minuut," het wedvlugsekretaris Bertus Marx gesĂȘ.
Meegaande ...