Zoutpansberger
Sport

Duiwe kompeteer vanaf Wolmaransstad

By Andries van Zyl • 25 July 2024
Duiwe kompeteer vanaf Wolmaransstad

Duiweboere in die Noordstreek, insluitend lede van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs, se duiwe het die afgelope naweek weer mekaar die stryd aangesê in 'n jaaroud- en opewedvlug vanaf Wolmaransstad oor 'n afst...

Duiweboere in die Noordstreek, insluitend lede van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs, se duiwe het die afgelope naweek weer mekaar die stryd aangesê in 'n jaaroud- en opewedvlug vanaf Wolmaransstad oor 'n afstand van sowat 610 km.

In die jaaroudwedvlug is 92 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste 20 posisies word hier genoem. Die wedvlug is gewen deur RWJ & Mike Coetzee (Hlp), nadat hulle wenduif die afstand voltooi het met 'n gemiddelde spoed van 1218.84 meter per ...

Read more on our website