Zoutpansberger
Sport

Duiwe spook sake uit vanaf Coligny

By Andries van Zyl • 4 July 2024
Duiwe spook sake uit vanaf Coligny

Duiweboere van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs se duiwe het die afgelope naweek die lang pad terug vanaf Coligny in drie wedvlugte aangedurf.

Duiweboere van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs se duiwe het die afgelope naweek die lang pad terug vanaf Coligny in drie wedvlugte aangedurf.

Die wind het lig noord gewaai, met 'n effense wolkbank, maar die duiwe kon steeds daarin slaag om 'n redelike spoed van ongeveer 1,220 meter per minuut te handhaaf.

In die jaaroudwedvlug is 108 duiwe losgelaat, maar net die eerste 20 posisies word genoem. Die wedvlug is gewen deur Bezuidenhout Hokke (Hlp), nadat hulle...

Read more on our website