Augustus se bekende noordewind het weereens die pad huis toe moeilik gemaak vir lede van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs se duiwe wat Saterdag op Warrenton losgelaat is in twee opewedvlugte oor 715 km. Die duiwe kon maar 'n gemiddelde spoed van slegs 900 meter per minuut behaal.
In die 14A-opewedvlug is 40 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste 20 posisies word hier genoem. Die wedvlug word gewen deur RWJ & Mike Coetzee (Hlp), nadat hulle wenduif die afstand volto...