Zoutpansberger
Sport

Duiwe trotseer warm en winderige weer vanaf Delareyville

By Andries van Zyl • 28 August 2025
Duiwe trotseer warm en winderige weer vanaf Delareyville

Bloedige warm weerstoestande, met 'n wind wat sterk gewaai het vanuit 'n noordwestelike rigting, het die afgelope naweek resiesduifklubs in die Noordstreek se 13A- en 13B-jaaroudwedvlugte vanaf Delareyville gekenmerk. Reeds vroeg nadat...

Bloedige warm weerstoestande, met 'n wind wat sterk gewaai het vanuit 'n noordwestelike rigting, het die afgelope naweek resiesduifklubs in die Noordstreek se 13A- en 13B-jaaroudwedvlugte vanaf Delareyville gekenmerk. Reeds vroeg nadat die duiwe losgelaat is, het hulle in kleiner groepe verdeel om water te drink, maar steeds het die voorste duiwe 'n gemiddelde spoed van 1,470 meter per minuut gehandhaaf.

In die 13A-jaaroudwedvlug is 35 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste 20 posisies...

Read more on our website