Duiweboere in die Noordstreek se duiwe het Saterdag, 26 Julie, weer gewedywer teen mekaar in 'n jaaroud- en opewedvlug vanaf Sannieshof oor 570 km.
In die jaaroudwedvlug word 44 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste twintig posisies word hier genoem. Die wedvlug word gewen deur RWJ & Mike Coetzee van die Hangklip Resiesduifklub (Hlp), nadat hulle wenduif die afstand voltooi met 'n gemiddelde spoed van 1,301.21 meter per minuut. Hulle is ook 2de, 5de, 6de, 8ste, 11de, 12de, 13de en 15d...