Zoutpansberger
News

Een van Louis Trichardt se mooiste blomme is gepluk

By Pétria de Vaal • 6 June 2025
Een van Louis Trichardt se mooiste blomme is gepluk

Een van Louis Trichardt se héél mooiste blomme is gepluk. Sophia Roux (oftewel Sophie, soos sy aan baie mense van die omgewing bekend was), is op 29 Mei in die ouderdom van 81 jaar oorlede. Sophia was sedert Januarie 2024 tuis by haa...

Een van Louis Trichardt se héél mooiste blomme is gepluk. Sophia Roux (oftewel Sophie, soos sy aan baie mense van die omgewing bekend was), is op 29 Mei in die ouderdom van 81 jaar oorlede. Sophia was sedert Januarie 2024 tuis by haar dogter, René Beukes, in George.

Cornelia Sophia Roux (née De Vos) was haar hele lewe lank 'n inwoner van Louis Trichardt. Sy is gebore op 13 Junie 1943, dogter van Elisa en Barbara de Vos, wat destyds gewoon het te Mampakuil en later in Soekmekaar. Sophia...

Read more on our website