Zoutpansberger
Sport

Eerste wedvlug van die seisoen vir duiweboere

By Andries van Zyl • 6 June 2024
Eerste wedvlug van die seisoen vir duiweboere

Die nuwe wedvlugseisoen vir duiweboere het die afgelope naweek afgeskop, met die eerste jaaroud- en opewedvlugte in die Noord Streek wat vanaf Koedoeskop oor 'n afstand van 320 km beslis is. Oudergewoonte het die Hangklip (Hlp) en Soutpansbe...

Die nuwe wedvlugseisoen vir duiweboere het die afgelope naweek afgeskop, met die eerste jaaroud- en opewedvlugte in die Noord Streek wat vanaf Koedoeskop oor 'n afstand van 320 km beslis is. Oudergewoonte het die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklub op Louis Trichardt weer op plaaslike front mekaar aangevat.

In die jaaroudwedvlug is 119 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste 20 plekke word hier genoem. Die wedvlug is gewen deur RWJ & Mike Coetzee (Hlp) nadat hul wenduif die...

Read more on our website