Zoutpansberger
News

Egpaar op kleinhoewe buite Louis Trichardt aangeval

Egpaar oorleef aanval, man aangerand

By Andries van Zyl • 3 March 2026
Egpaar op kleinhoewe buite Louis Trichardt aangeval

Ná 'n plaasaanval op 'n egpaar buite Louis Trichardt, het plaaslike veiligheidstrukture vinnig gereageer. Die egpaar het die aanval oorleef, maar die voorval beklemtoon die belangrikheid van burgerlike betrokkenheid by veiligheidstrukture.

Ná ’n betreklike stil tydperk wat aanvalle op plase in die Soutpansberg-streek betref, moes veiligheidstrukture weer Maandagaand vinnig mobiliseer ná ’n aanval op ’n egpaar op ’n kleinhoewe net buite Louis Trichardt.

Binne minute nadat die vrou se hulpkreet om bystand op een van die plaaslike WhatsApp-groepe gehoor is, het lede van die onderskeie plaaslike veiligheidstrukture, insluitend die plaas- en dorpswag, hulle na die kleinhoewe, wat deel vorm van die plaas Elandsfontein ...

Read more on our website