Zoutpansberger
News

Elise sal onthou word vir haar groot liefde vir musiek

By Andries van Zyl • 18 September 2025
Elise sal onthou word vir haar groot liefde vir musiek

Finale hulde is op Saterdag, 13 September, vanuit die NG Kerk Phalaborwa gebring aan oud-Louis Trichardt-inwoner Elise Horn, wat op 5 September in die ouderdom van 70 jaar oorlede is.

Finale hulde is op Saterdag, 13 September, vanuit die NG Kerk Phalaborwa gebring aan oud-Louis Trichardt-inwoner Elise Horn, wat op 5 September in die ouderdom van 70 jaar oorlede is.

Elise is op 19 Julie 1955 in Pretoria gebore, waar sy ook grootgeword het en haar universiteitsopleiding voltooi het. NĂ¡ haar huwelik met Dup Horn het hulle in 1982 na Louis Trichardt verhuis. Hier sal sy onthou word vir haar jarelange verbintenis as onderwyseres by Laerskool Louis Trichardt. Sy was nou be...

Read more on our website