Zoutpansberger
News

Ella is skaam om te vra, maar nou is die tyd om haar te help

By Pétria de Vaal • 20 February 2025
Ella is skaam om te vra, maar nou is die tyd om haar te help

Ella Cameron, welbekende haarkapper van Ell's Haarsalon op Louis Trichardt, het dringende mediese hulp nodig. Haar dogter, Elzandrie Nell, het inisiatief geneem om 'n BackaBuddy veldtog te begin. Ella is aangewese op staatshospitale, o...

Ella Cameron, welbekende haarkapper van Ell's Haarsalon op Louis Trichardt, het dringende mediese hulp nodig. Haar dogter, Elzandrie Nell, het inisiatief geneem om 'n BackaBuddy veldtog te begin. Ella is aangewese op staatshospitale, omdat sy en haar man, Alex, nie meer 'n mediese fonds het nie.

Die 55-jarige Ella is meer as 'n jaar gelede deur 'n spinnekop gebyt. "Dit het vir 'n tyd lank beter gegaan, maar skielik het die infeksie weer in haar voet en been opgevlam. Ná 'n onl...

Read more on our website