Zoutpansberger
Sport

Fokus nou op eerste tuiswedstryde vir dorp se rugbymanne

By Andries van Zyl • 5 June 2025
Fokus nou op eerste tuiswedstryde vir dorp se rugbymanne

Die Louis Trichardt Rugbyklub se tweede en derde span het Saterdag, 31 Mei, skoonskip gemaak in hul volgende ronde provinsiale ligawedstryde teen die Universiteit van Limpopo in Polokwane.

Die Louis Trichardt Rugbyklub se tweede en derde span het Saterdag, 31 Mei, skoonskip gemaak in hul volgende ronde provinsiale ligawedstryde teen die Universiteit van Limpopo in Polokwane.

Die dorp se tweedes het hul opponente van die Universiteit van Limpopo met 30–26 die loef afgesteek, terwyl Louis Trichardt se derdes die studente 'n rugbyles geleer het met 'n finale telling van 43–0.

Met Louis Trichardt se eerstes wat die afgelope naweek 'n bietjie gerus het, is alle oë nou ...

Read more on our website