Zoutpansberger
News

Geen keer aan Koben se ambisie wat nou ook musiek maak

By Pétria de Vaal • 8 February 2025
Geen keer aan Koben se ambisie wat nou ook musiek maak

Koben Hofmeyr (22) is geen onbekende by inwoners van die omgewing nie en alhoewel nie hy of sy ouers meer hier woon nie, bly hy 'n Soutpansberger. In 2024 het die Zoutpansberger berig dat hy allermins stilsit en selfs rolstoelrugby vir die U...

Koben Hofmeyr (22) is geen onbekende by inwoners van die omgewing nie en alhoewel nie hy of sy ouers meer hier woon nie, bly hy 'n Soutpansberger. In 2024 het die Zoutpansberger berig dat hy allermins stilsit en selfs rolstoelrugby vir die Universiteit van Pretoria speel. Vanjaar sit hy egter sy studies voort by Akademia, waar hy ingeskryf is vir B.Sc. Rekenaarwetenskap en ook dáár gaan rolstoelrugby speel. Hy het ook intussen begin musiek maak.

Hoewel Koben sy studies by TUKS...

Read more on our website