Zoutpansberger
News

Geliefde tannie Hanna Terblanche oorlede

By Staff Reporter • 14 December 2023
Geliefde tannie Hanna Terblanche oorlede

Familie en vriende het met hartseer afskeid geneem van tannie Hanna Terblanche wat op 25 November in die ouderdom van 91 jaar oorlede is.

Familie en vriende het met hartseer afskeid geneem van tannie Hanna Terblanche wat op 25 November in die ouderdom van 91 jaar oorlede is.

Wyle tannie Hanna (Johanna Jacomina Andriesina) is gebore op 15 Desember 1931. Sy was baie geliefd en 'n hardwerkende en nederige mens wat orals waar hulp nodig was uitgehelp het. Die laaste 12 jaar van haar lewe was sy 'n inwoner in Ons Tuiste Ouetehuis se afdeling vir verswakte bejaardes.

In haar jonger dae was tannie Hanna werksaam by die w...

Read more on our website