Zoutpansberger
News

Gemeenskap gooi gewig in agter Agora se Tops & Tags-projek

By Andries van Zyl • 2 May 2025
Gemeenskap gooi gewig in agter Agora se Tops & Tags-projek

Agora Amarula Klub 1 op Louis Trichardt se ambisieuse "Tops & Tags" projek, met die tema Reduce, re-use, upcycle, het amptelik afgeskop met heelwat plaaslike besighede wat reeds ingekoop het daarin.

Agora Amarula Klub 1 op Louis Trichardt se ambisieuse "Tops & Tags" projek, met die tema Reduce, re-use, upcycle, het amptelik afgeskop met heelwat plaaslike besighede wat reeds ingekoop het daarin.

Die doel agter die projek is om die gawe van mobiliteit aan iemand in nood in die gemeenskap te gee. " 'n Rolstoel moet as 'n basiese mensereg erken word en enige iemand wat een nodig het, moet een hê," sê Berdine Pretorius, president van Agora Amarula Klub 1.

Die vroue van Agora Ama...

Read more on our website