Zoutpansberger
News

Gemeenskap treur saam met Bonnema-familie

By Andries van Zyl • 19 January 2024
Gemeenskap treur saam met Bonnema-familie

Familie en vriende is stomgeslaan met die nuus van die skielike dood van die 46-jarige Andorette Bonnema, enigste dogter van oud-inwoners van Louis Trichardt Hannetjie en wyle ds. Harm Bonnema.

Familie en vriende is stomgeslaan met die nuus van die skielike dood van die 46-jarige Andorette Bonnema, enigste dogter van oud-inwoners van Louis Trichardt Hannetjie en wyle ds. Harm Bonnema.

Ma Hannetjie het Dinsdag vertel hoe hulle verlede week pas teruggekeer het vanaf 'n besoek aan die Kruger Nasionale Wildtuin. Andorette, wat altyd in goeie gesondheid was, het begin kla dat sy nie lekker voel nie. Hannetjie het haar toe dokter toe gevat op 10 Januarie.

"Hulle het vir ons ...

Read more on our website