Zoutpansberger
Sport

Gerhardus skitter met honderdtal teen Killers

By Andries van Zyl • 22 March 2024
Gerhardus skitter met honderdtal teen Killers

Die Louis Trichardt Krieketklub het die afgelope naweek hulle plaaslike T20-liga op die Louis Trichardt Ovaal voortgesit, met die Killers en Limpopo Melkery wat Saterdag teen mekaar te staan gekom het en RCI en die Roaring Lions wat Sondag kragte ...

Die Louis Trichardt Krieketklub het die afgelope naweek hulle plaaslike T20-liga op die Louis Trichardt Ovaal voortgesit, met die Killers en Limpopo Melkery wat Saterdag teen mekaar te staan gekom het en RCI en die Roaring Lions wat Sondag kragte gemeet het.

Die Killers het Saterdag eerste ingegaan om te kolf en 'n skaflike 182 lopies vir die verlies van nege paaltjies (182/9) in hulle 20 beurte aangeteken - danksy 'n mooi 88 lopies vanaf slegs 41 balle deur kolwer AC Geldenhuys, met d...

Read more on our website