Zoutpansberger
News

Gert Smit se skielike dood kom as groot skok

By Staff Reporter • 11 September 2025
Gert Smit se skielike dood kom as groot skok

Inwoners van die Soutpansberg het met hartseer kennis geneem van die skielike dood van mnr. Gert Smit (73), beter bekend as "Klein Gert Smit". Hy is op Dinsdag, 2 September, in die siekeboeg by Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt o...

Inwoners van die Soutpansberg het met hartseer kennis geneem van die skielike dood van mnr. Gert Smit (73), beter bekend as "Klein Gert Smit". Hy is op Dinsdag, 2 September, in die siekeboeg by Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt opgeneem om te herstel van 'n gebreekte enkel, maar is Woensdag, 3 September, skielik oorlede, vermoedelik weens 'n beroerteaanval.

Gert Hendrik Smit is op 10 Augustus 1952 op Elim gebore. Hy het sy laerskoolloopbaan by Laerskool Levubu voltooi en daarna w...

Read more on our website