Zoutpansberger
News

Gert Velle se breë glimlag en grappies sal gemis word

By Pétria de Vaal • 1 August 2025
Gert Velle se breë glimlag en grappies sal gemis word

Geliefde Gert Velle (Gert Water) is oorlede. Louis Trichardt en omgewing se mense treur oor die afsterwe van sekerlik een van die dorp se vriendelikste, vrolikste, hulpvaardigste mense.

Geliefde Gert Velle (Gert Water) is oorlede. Louis Trichardt en omgewing se mense treur oor die afsterwe van sekerlik een van die dorp se vriendelikste, vrolikste, hulpvaardigste mense.

Vroeër vandeesmaand het Zoutpansberger berig dat dit ietwat beter met Gert (Gerhardus Stephanus van der Westhuizen) gaan. Gert is egter oorlede aan aggressiewe leukemie om 12:20 die middag van 23 Julie 2025 in die Pretoria-Oos hospitaal.

Gert is op 18 Januarie 1952 in Villiers in die Ora...

Read more on our website