Zoutpansberger
Sport

Goeie begin vir Louis Trichardt-manne in provinsiale rugbyliga

Volgende tuiswedstryd teen Phalaborwa

By Andries van Zyl • 18 May 2026
Goeie begin vir Louis Trichardt-manne in provinsiale rugbyliga

Louis Trichardt Rugbyklub se eerste en tweede spanne het Polokwane se Kudu’s tuis oortuigend geklop, met tellings van 61-0 en 37-7 onderskeidelik.

Die Louis Trichardt Rugbyklub se eerste en tweede rugbyspanne het Saterdag, 16 Mei, korte mette gemaak met die Kudu’s van Polokwane se eerstes en tweedes.

Louis Trichardt het die beste gebruik gemaak van hul tuisveldvoordeel in hul tweede kragmeting van die liga. Verlede Saterdag (die 9de) het Louis Trichardt ook tuisveldvoordeel geniet toe hulle hul opponente van die Universiteit van Limpopo bietjie ’n les in rugby geleer het.

Wat Saterdag se ligawedstryde betref, het Louis Trich...

Read more on our website