Zoutpansberger
News

Groot hartseer ná Francois kort kankerstryd verloor

By Andries van Zyl • 1 November 2024
Groot hartseer ná Francois kort kankerstryd verloor

Dit was met groot hartseer dat die Barnard-familie van Louis Trichardt Maandagmiddag inwoners moes laat weet dat Francois Barnard, vir wie daar onophoudelik gebid is die laaste paar weke, sy stryd teen kanker in die Unitas Hospitaal in Centurion v...

Dit was met groot hartseer dat die Barnard-familie van Louis Trichardt Maandagmiddag inwoners moes laat weet dat Francois Barnard, vir wie daar onophoudelik gebid is die laaste paar weke, sy stryd teen kanker in die Unitas Hospitaal in Centurion verloor het.

Die 39-jarige Francois is oorlede skaars twee maande nadat hy met kolonkanker gediagnoseer is. Die kanker was reeds in 'n gevorderde stadium (Graad 4), wat behandeling bemoeilik het.

"As eggenoot was Francois alles wat ek wo...

Read more on our website