Zoutpansberger
News

Gru-vondse in Albasini

By Andries van Zyl • 8 March 2024
Gru-vondse in Albasini

'n Hengeluitstappie op die Albasinidam het Saterdag, 2 Maart, meer opgelewer as wat die hengelaars op gereken het, nadat hulle 'n man se liggaam in 'n visnet in die water gevind het.

'n Hengeluitstappie op die Albasinidam het Saterdag, 2 Maart, meer opgelewer as wat die hengelaars op gereken het, nadat hulle 'n man se liggaam in 'n visnet in die water gevind het.

DiƩ gru-vonds is gemaak deur die 23-jarige Heine de Jager, wat saam met sy meisie en 'n groep vriende gaan visvang het. Heine en sy meisie was op 'n boot en sy vriende op 'n vlot.

Volgens Heine het hulle so tussen 10:00 en 10:30 'n net in die water opgemerk wat met polistireen merkers bo-aan bo die ...

Read more on our website