"Die fondasies wat sy agterlaat in die dorp, strek dieper as dié van ander onderwysers – vir die eenvoudige rede dat, alhoewel sy 'n fantastiese Engels onderwyser was, haar legacy DIT is wat sy reggekry het met die toneelgroep in die dorp." Só sê Nico Scheepers van sy tannie, Nellie Wolmarans, wat Vrydagmiddag, 16 Augustus, oorlede is. Sy en haar man, Koos, was inwoners by Ons Tuiste.
Op Hoërskool Louis Trichardt se Facebook-blad word in 'n huldeblyk genoem dat Nellie...