Zoutpansberger
Sport

Halfeindstryd eerskomende Saterdag beloof 'n fees van rugby

By Andries van Zyl • 30 August 2024
Halfeindstryd eerskomende Saterdag beloof 'n fees van rugby

'n Fees van rugby is op die spyskaart met die halfeindstryd van die provinsiale rugbyliga wat eerskomende Saterdag, 31 Augustus, by die Louis Trichardt Rugbyklub beslis sal word.

'n Fees van rugby is op die spyskaart met die halfeindstryd van die provinsiale rugbyliga wat eerskomende Saterdag, 31 Augustus, by die Louis Trichardt Rugbyklub beslis sal word.

Louis Trichardt se eerste en tweede rugbyspanne het vir hulself tuisveldvoordeel in die halfeindstryd verseker deur nie een wedstryd die afgelope seisoen te verloor nie. Alhoewel die dorp se derdes wel 'n keer die onderspit moes delf, sal hulle ook Saterdag die voordeel van hulle tuisveld geniet.

Weens ...

Read more on our website