Zoutpansberger
Sport

Halfeindstryde in plaaslike T20-liga beslis

By Andries van Zyl • 16 May 2024
Halfeindstryde in plaaslike T20-liga beslis

Die halfeindstryde in die Louis Trichardt Krieketklub se plaaslike T20-liga is die afgelope naweek beslis, met die Warriors en RCI wat Saterdag teen mekaar te staan gekom het, en Limpopo Melkery en die Killers wat Sondag kragte gemeet het.

In Saterdag se wedstryd het RCI ingegaan om eerste te kolf en 137 lopies vir die verlies van ses paaltjies (137/6) aangeteken in hulle toegelate 20 beurte. DiƩ telling was grootliks te danke aan kolwers Ikram Patel en Jabir Abhuji, wat onderskeidelik...

Read more on our website