Zoutpansberger
News

Hansie was ‘n natuurmens met ‘n passie vir die Bosveld

By Andries van Zyl • 13 December 2024
Hansie was ‘n natuurmens met ‘n passie vir die Bosveld

Dit is met groot hartseer dat die Soutpansberg die afgelope week moes verneem van die dood van die 52-jarige Hansie Taute. Hy is op Saterdag, 7 Desember, ná 'n stryd teen pankreas-kanker oorlede.

Dit is met groot hartseer dat die Soutpansberg die afgelope week moes verneem van die dood van die 52-jarige Hansie Taute. Hy is op Saterdag, 7 Desember, ná 'n stryd teen pankreas-kanker oorlede.

Gebore Johannes Stephanus (Hansie) Taute op 14 November 1972 in die Louis Trichardt Gedenkhospitaal was Hansie in murg en been 'n seun van die Soutpansberg. In 1979 begin hy sy skoolloopbaan by Laerskool Soutpansberg, en nadat hy in 1990 aan Hoërskool Louis Trichardt matrikuleer, sluit hy aan ...

Read more on our website