Zoutpansberger
News

Havinga waarsku teen koue en droë winter

By Andries van Zyl • 11 April 2024
Havinga waarsku teen koue en droë winter

Dat ons weer bietjie deurmekaar is, is seker. In die Kaap het sterk winde en gepaardgaande brande die afgelope week chaos gesaai en in Gauteng het plek-plek oorstromings voorgekom. Op die plaaslike front het inwoners tot Woensdag amper 'n we...

Dat ons weer bietjie deurmekaar is, is seker. In die Kaap het sterk winde en gepaardgaande brande die afgelope week chaos gesaai en in Gauteng het plek-plek oorstromings voorgekom. Op die plaaslike front het inwoners tot Woensdag amper 'n week laas die son gesien, met koue en nat weer daagliks.

Wat dit betref, het baie die vraag gevra: Is dié weer normaal vir hierdie tyd van die jaar?

"Vir my is dit normaal, want die weer kan enige kant toe gaan omdat dit herfs is," het Fanie Ha...

Read more on our website