Zoutpansberger
News

Henk verloor dapper stryd teen Parkinson se siekte

By Andries van Zyl • 2 February 2024
Henk verloor dapper stryd teen Parkinson se siekte

"Dit is nie lekker nie, maar dit was tyd gewees. Ons was voorbereid gewees, maar toe dit gebeur, het dit ons steeds hard geslaan." So het Freek Breytenbach, seun van die 63-jarige Henk Breytenbach wat Sondag, 28 Januarie, oorlede is, g...

"Dit is nie lekker nie, maar dit was tyd gewees. Ons was voorbereid gewees, maar toe dit gebeur, het dit ons steeds hard geslaan." So het Freek Breytenbach, seun van die 63-jarige Henk Breytenbach wat Sondag, 28 Januarie, oorlede is, gesĂȘ.

Vir inwoners van Louis Trichardt het Henk geen bekendstelling nodig gehad nie. Jare gelede was hy vir lank verbonde aan die Universiteit van Venda. Hy was 'n entoesiastiese motorfietsryer met sy kenmerkende driewiel-motorfiets en ook 'n man wat 'n pa...

Read more on our website